Onderwys op Groote Eylandt in Australië: ’n onderhoud met Rethamari le Roux

“Ek was gelukkig om werk te kry by Angurugu Skool in Angurugu. Groote Eylandt … behoort aan die Anindilyakwa Land Council en is Aboriginale land. Daar is drie dorpe op die eiland: Alyangula, wat die myndorp is waar ons woon, Angurugu en Umbakumba, wat Anindiliyakwa-dorpe is.”