Onderhoud met Wouter Gildenhuys oor Grondwoorde 2018

“Een van die oogmerke van Grondwoorde is om 'n liefde vir die Afrikaanse taal en die Afrikaanse digkuns aan te kweek, wat hopelik deur die proses aangemoedig word.”