Onderhoud met Stephanus Muller: Dekolonisasie van musiek

“[D]ekolonisering [bied] ’n noodsaaklike lens waardeur van die mees aktuele en dwingende kwessies en uitdagings in tersiêre musiekbeoefening en -studie herbedink kan word.”