Onderhoud met laerskoolteaterwenner: Die land van die groot woordfabriek

"Drama is die oudste vorm van kuns. Dit is gebore uit die mens se drang om uiting te gee aan sy innerlike wêreld, sy emosies en veral sy belewing van sy leefwêreld en die invloed wat dit op sy psige het. Daardie drang is vandag nog net so sterk soos eeue gelede."