Onderhoud: Leon Wessels gesels met Jean Oosthuizen oor die spoke van apartheid

“Suid-Afrikaners moet hul meerderwaardigheid oor Afrika eenkant toe vee. Daar is genoeg rede om realisties-optimisties te wees. COVID-19 bring groot stremming, maar bied ook geleentheid om nuut te dink en te doen. Dit vra waagmoedige leierskap.”