Onderhoud: Hennie van Deventer vertel van die geboorte van die Pendoring

“Koerante is in die jare ’80 soos nooit tevore nie in ‘n oorlewingstryd gedompel … Die Afrikaanse koerant kon inderdaad al hoe dreigender stormwolke vir sy broodnodige advertensies sien aanrol. Iets sou gedoen moes word, maar wat?”