Omtrent "die aanpraat van die skilderye"

“julle wat ouer en meer gekonfyt mag wees 
in die na-aap van Europese tierlantyntjies
moet tog mooi omsien na die nuwelinge
op Afrikaanse bodem
wat nog nie gebloed is
in openbare onsedelikhede nie”