Omstredenheid en kleuter-, kinder- en jeugliteratuur

“In die konteks van die omstredenheid van die litererêre sisteem van die afgelope drie maande sou dit moontlik ook ’n opsie kon wees om dit te oorweeg dat die verskeidenheid sienings gekoördineer kan word om die literêre sisteem te versterk en te vernuwe.” Lees Betsie van der Westhuizen se bydrae tot LitNet se miniseminaar, “Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era”.