Ommietafel 2023: Nooit te oud om ’n nuwe taal aan te leer nie
“In teenstelling met die algemene opvatting wat daar bestaan, is ’n mens nooit te oud om ’n nuwe taal aan te leer nie. Dit was die algemene gevoel van ’n paneel meertalige deelnemers tydens ’n gesprek die afgelope naweek by die Adam Small-fees op Pniël in die Wes-Kaap.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed