Lewenswetenskappe: Gee paddas vratte?
“As jy na hierdie foto kyk, sal jy sien dat die padda se vel nogal hobbelrig lyk, so asof hy vratte het. Dit is natuurlik waar die storie dat jy gaan vratte kry as jy aan paddas vat, vandaan kom. Dit is egter nie die waarheid nie. Die hobbels op die padda se vel is vir kamoeflering.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed