Omega | Wetenskapfiksiekompetisie

“Ek gaan alle vlees met lewensasem in laat wegsterwe op die planeet, maar Ek gaan julle begenadig en uitspaar. Bou ’n vuurpyl volgens my voorskrifte: Ek sal my sagtewareprogram, Omega, aktiveer en jou van alle inligting voorsien. Die kodenaam is #PeterSchilling.”