Om warrelwinde te maai: Asem as kernmetafoor in die ontwikkeling van ’n persoonlike simboliek in die oeuvre van Willem Boshoff

“Die begrippe wind en asem, soos die verskeidenheid ontledings in hierdie artikel wys, is onderliggend in Boshoff se ondersoeke in terme van die verhouding tussen woord en beeld, tussen die geskrewe woord teenoor die gesproke woord, tussen boeke en bome – temas wat in Boshoff se oeuvre heers.”