“Ons, op ’n kleinhoewe, is vryer ingeperk as stedelinge. Ons huisarres is ruim. Oupa met sy taai oumanspiere ploeg die saailande en maak voorbrand in die winter; die honde hardloop nog steeds, soveel en waar hulle wil. Die hase, kiewiete en katte ontgeld dit net so gewoon soos altyd, en het geen idee wat die arme dorpshonde deurmaak nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed