Om vrede te maak met my oupa: Koos Kombuis gesels oor voorvadergeeste, Afrikaanse resensies en RSG

“Bless your soul, Oupa. Ek wens jy was hier vandag. Jy sou moedeloos gewees het. Maar jy sou nie jou bek gehou het nie.”