Om tot verhaal te kom – Verwerk trauma en verlies deur skryfterapie deur Lizette Rabe: ’n resensie

“Hierdie skryfgids beantwoord vrae soos: Hoekom skryf? Kan jy jouself ‘gesond’ skryf? Die 21 hoofstukke bevat basiese skryfwenke (soos ‘vermy byvoeglike naamwoorde en clichés’). Jy lees ook hoe belangrik dit is om net te begin.”