“Wat doen mens wanneer jy dagboek skryf na die dood van ’n geliefde? Waar begin jy? In hierdie bydrae neem ek spesifieke passasies uit A grief observed, in geen uitgewerkte volgorde nie, maar gelei deur waar ek bevind het tydens die lees van die dagboek. Ek vermoed hierdie notas kan mense wie se geliefdes oorlede is, help om hulle eie ervarings van rou waar te neem, en te leer om daarmee saam te leef.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed