Om Noordoos-Kaapland se rugbyspoke te bewaar
“Waar’s die dae toe die legendariese Springbok Mannetjies Roux die Noordoos-Kaapse span afgerig het? Daardie jaar (1974) het NOK so goed gevaar dat die unie volgens die Suid-Afrikaanse Rugbyjaarboek homself ongelukkig kon ag om nie onder die 10 top spanne in die land getel te word nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed