Om nadenkend te leef: kantaantekeninge by ’n paar gedigte van Antjie Krog

“Sy het my geflous omdat die gedigte daarin nie uitsluitlik godsdienstige temas aanroer nie, maar haar belewenis as jong meisie en getroude vrou verwoord.”