Om ’n boomhuis te vertaal: ’n onderhoud met Kobus Geldenhuys
“Ek is bevoorreg om die Afrikaanse vertaler van hierdie reeks te wees. Dis snaaks, skreeusnaaks, en soms uiters takserend op die vertaler – waarvan ek hou. Die regte woord skuil altyd iewers en dis my werk om dit te vind.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed