Om ’n boek te skryf, ’n ontdekkingsreis

“Met die skryf en herskryf van my lewensverhaal het ek ontdek dat Kammawaarwêreld die perfekte kruik is waarin ek die legkaartstukke van my herinneringe aan my belewenisse oor die jare heen kan bêre en met skryf en weer skryf kan neerpen nadat ek al die stukkies geplaas het op die plekke waar hulle hoort.”