"Om mense te laat lag, is my roeping" – ’n onderhoud met Bennie Fourie

“Ek wens ek kon sê ek was hierdie stout, rebelse kind, maar ek was eintlik maar ’n bietjie van ’n voorbeeldige kantpaadjieseuntjie.”