Om lekker boeke vir die klaskamer te maak

“My opdrag was om lekker boeke vir die klaskamer te maak – boeke wat werklik ’n verskil gaan maak. Dit is die lekkerste werk ooit en ek kan nie glo dat ek daarvoor betaal word nie.”