Om Leah veilig te hou deur Elsa Winckler: ’n resensie
“Tipies man lees Arend eers langtand aan Leah se manuskrip, omdat hy reken liefdesverhale is vir vervelige huisvrouens bedoel, terwyl Leah ook nie juis voorheen deur krimi’s aangetrek is nie en ook maar met voorbehoude begin lees. Beide kry egter respek vir mekaar se genres en skryftalent.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed