Om krities te wees oor queer

Met die wegdoening van totalitaristiese staatspraktyke wat rondom die polisiĆ«ring van seksualiteit gesentreer het, word die woord queer al meer opvallend in akademiese werk en joernalistiek oor seksualiteit in Suid-Afrika. Dit is nie …