Om Gertjie se beautiful woorde in Beaufort-Wes daar te laat

“Sy doelbewuste posisionering as randfiguur in die Afrikaanse industrie dien ons blykbaar nie en vir die ons-is-nie-almal-so-nie clan is dit moeilik om met ’n afwesige profeet tevrede te wees.”