"Om die spoor van jou verlore onskuld te volg, is om jouself vorentoe beter te verstaan" – ’n onderhoud met Johann van der Walt

“Hierdie is ons grootste toets – ja, jy gaan jou onskuld verloor, maar jy kan ten spyte daarvan nog steeds kinderlik glo in die dinge wat vir jou saak maak.”