Olumpia, setel van Zeus op die Peloponnees, deel I
“Kuns en kultuur het ook sy plek by die Spele by Olumpos gehad. Beeldhouers, digters, skilders en ander kunstenaars het ook by Olumpos kom saamtrek as dit die jaar van die Spele was.” Gerrit van Wyk Kruger, aan wie die NP Van Wyk Louw-medalje deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken is, skryf oor die geskiedenis van die Olimpiese Spele.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed