Offers vir genade deur Irize Loots: ’n boekbespreking
“Die verhaal handel oor mense wat ’n lewe probeer maak in patriargale onderdanigheid op ’n verlate plaas in die droë Karoo. Almal gebroke mense, almal onder dieselfde son wat brand en vernietig. Mense wat almal keuses maak sonder om te weet wat die gevolge daarvan sal wees.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed