Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen, ’n lesersindruk

“Fanie Viljoen se jeugroman Offers vir die vlieë lewer kommentaar oor die fisieke, emosionele en psigologiese nagevolge van geweld, oorloë en breinspoeling. Dit lewer egter ook kommentaar oor die menslike wil om menslik te bly.”