Oekraïne se bloed in ons brood

“Geen kant was hul hand in onskuld nie. Rusland het imperiale nostalgie en magsuitbreiding nagestreef. Die Weste het die konflik gebruik om sy eie militêre en finansiële posisie te versterk. Dít is nie die oes waarvoor ons saai nie.”