Oekraïne: Die storie kom van ver af
“Donald Trump het met sy presidentskap baie spanning tussen Europese lede van Navo veroorsaak en Poetin het geoordeel dat hy sal moet optree voordat die Biden-presidentskap daardie bande herstel. Duitsland het pas ’n nuwe kanselier aangewys in die plek van Angela Merkel wat die sterk politieke figuur in Europa was. President Macron van Frankryk word as ’n liggewig beskou, en Boris Johnson het homself vasgeknoop in interne politieke intriges.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed