Ode aan die ui – Franse uiequiche

“Uie, soos Neruda ook sê, is bestem vir die arm man se tafel. En in die baie lang en behoeftige Januariemaand was dit ’n uitkoms. Maar met hierdie eg Franse quiche word die ui tot koningskos verhef.”