Ode aan Chris van Wyk lui nuwe era van Van Wyk-aanhangers in

“En raadpleeg jy die program, sien jy dis die vyfde maal dat Zane en Christo saamwerk. Hulle wérk. Baie goed. Daar is ’n gedeelde passie daar, wat deurskemer in die 70 minute op die verhoog.”