Nuwe vrese deur Willem S van der Merwe: ’n resensie

“Soos wat dit staan, laat die meeste verse in Nuwe vrese my onbevredig, met die uitsondering van daardie enkeles wat wel verpletter.”