Nuwe teaterstem bring toekomsdrama, Kudu, na die Baxter

Kudu open op 28 Februarie om 7.30nm, met ’n voorskouvertoning op 27 Februarie 7.30nm. Op 2, 6 en 8 Maart om 11vm word oggendvertonings met die oog op skoolgroepe aangebied. Daars ook ’n middagvertoning op Saterdag 3 Maart.”