"Nuwe oë"-videokompetisie: Word LitNet se gesig op sosiale media
Is jy ’n beïnvloeder of inhoudskepper op sosiale media? Of wil jy graag een wees? LitNet is op soek na ’n kreatiewe persoon met ’n vars inslag om ons inhoud deur middel van video’s op sosiale media na nuwe en groter gehore te bring.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed