Nuwe Geskiedeniskurrikulum: Afrika het ook ’n geskiedenis

“Die opvoedkundige uitkoms daarvan is ’n verstaan van wat Afrika is en hoe bekwaam Afrikane was. Dit is fundamenteel anders as wat elke skoolgeskiedeniskurrikulum nog ooit in Suid-Afrika as kernfokus op die voorgrond geplaas het.”