NouNet-mening: Sisteem, watter sisteem?

“Die sisteem het net oë vir die ouers, wat is nou so erg daaraan dat ’n kind haar bed natmaak en haar naels in die lewe afkou? Week vir week stry ons in die hof, die sisteem faal ons weer. Papierwerk is nie op datum nie. Huisbesoeke word nie uitgevoer nie.” Ilisna Nel vertel van haar ervaring as ’n pleegmoeder.