NouNet-mening – "Ek het my eerste parkrun oorleef": ’n Ware verhaal van onfiksheid en selfverwyt

“Die mistige wyshede hou jou brein besig en sit die eksistensiële angs vir ’n wyle onder ’n maatemmer. En daar, te midde van sweet, angs, blatante woede en selfverwyt, sweef ’n swerm versreëls tot my redding.”