NouNet-mening: Beteken bo vyftig dat jy breindood is?
“Ons kan die internet ‘surf’ dat jou kop draai … Ons reis alleen oorsee, ons klim Kilimandjaro en ons gaan stap die Camino … Ons kan somme maak sonder ’n sakrekenaar of daai toepassinkie op jou slimfoon. Ons kan spel, ons kan ordentlik oor ’n telefoon praat … Ons kan ’n debat voer in ’n raadsaal sonder om elke vyf minute op ’n selfoon te kyk.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed