Nou in die verlede: Gedenk Auschwitz, Frans Fischer en Ferdinand aus der Fünten

“Gedurende hierdie week vergader wêreldleiers van oor die hele aardbol in Pole om op 27 Januarie die bevryding van gevangenes uit die Auschwitz-Birkenau-doodskamp 75 jaar gelede te gedenk.”