Nou in die verlede: Die tragiese verhaal van “Typhoid Mary” (Mary Mallon)

“In hierdie tyd waarin die wêreld vasgevang is in ’n greep van paniek na aanleiding van die koronaviruspandemie, mag dit die mensdom baat om ag te slaan op die waarskuwingsboodskappe uit verhale uit die verlede, toe valse berigte en die daaropvolgende paniek meer skade aangerig het as enige siekte ooit sou kon vermag het.”