“Wat besinnende nostalgie egter nie kan doen nie, is om die verliese van die verlede ongedaan te maak. Want dit is, soos die titel van die tweede album van een van Afrikaans se groot eietydse meesters van besinnende nostalgie, Gert Vlok Nel, sĂȘ: Onherroeplik.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed