“’n Kyker mymer onlangs: ‘Ek is gek oor Ballade vir ’n enkeling, want dit speel af in ’n tyd toe daar nog treine en stasies was’, terwyl hy ‘Tussen treine’ hartseer en uit sy hart sing. Ja. Hoe het tye verander, en die rolprent bied ’n mate van tydelike troos. Pleister op ’n besmette emosionele wond wat nie meer kan genees nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed