Nog lesersindrukke en idees oor genres wat ’n versadigingspunt bereik

“Soos enige ywerige leser is ek heeltyd op soek na nuwe stemme, maar dan verwag ek dat daardie nuwe stemme my asem moet wegslaan. Dit is hoe ’n genre groei.”