Nina-omnibus – Die awesome speurklub deur Elizbè van der Colff: 'n resensie
“Leerders kan ’n paar goeie idees vir entrepreneursdae by Nina en haar klasmaats kry. Lesers sal hulle ook met die gemoedelike onderonsies tussen seuns en meisies en die stryery onder sibbe kan vereenselwig. Ek vermoed hulle gaan ook gril, en ek sal nie verbaas wees as daar koppe ná hierdie storie jeuk nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed