Die plat, grys landskap wat die kuns raam: Nicola Hanekom gesels oor Aardklop

"Ek dink ons is goed op pad, veral in Afrikaanse teater. My broek bewe as ek bespiegel oor wat sou gebeur sou die borge onttrek van die feeste. Maar ‘as’ is vir nonsens soek."