“Hierdie saak het natuurlik reperkussies wat heelwat verder strek as die NG Kerk se gay-paniek. Enige organisasie wat aanspraak maak op een stel regte as belangriker as ʼn ander stel regte van ʼn minderheid, sal nou baie versigtig moet trap.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed