Netwerk24 se Smaakmaker van die Jaar 2026: ’n onderhoud met Anro Schutte
“Vir my is ’n smaakmaker nie net iemand wat sê ‘koop hierdie boek’ nie. Dis iemand wat konteks gee. Wat gesprek begin. Wat ’n brug bou tussen skrywer en leser. Dis nie oor hype nie, dis oor eerlike aanbeveling en betekenisvolle gesprek.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed