Netrebko en die nuwe kultuurboikot
“Wat ook al die uiteinde van die oorlog, ’n onwelkome voetnoot gaan voortaan die sangloopbaan van Anna Netrebko kenmerk: ‘Tydens die inval in Oekraïne het sy geweier om onomwonde standpunt teen Poetin as aggressor in te neem.’ Iewers in die toekoms sal sy wel sê ‘Ek is jammer, ek was verkeerd’, maar haar naam sal beklad bly en talle operaliefhebbers gaan ánders na haar luister as voor 24 Februarie 2022.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed